Dr Abel Pienaar: Saam op soek na God

Saam op soek na God – Soeke na 'n eietydse spiritualiteit  is 'n eerste in Afrikaans. In gemaklike styl en taal word die boek 'n tweegesprek met die leser oor universele geloofsvrae. Abel probeer nie die leser oortuig nie en bied ook nie sy gedagtes aan as die aller-antwoord nie. Hy begelei die leser deur 11 – spirituele besinnende – tweegesprekke oor die soeke na eietydse sin in die hier en nou.

ISBN 978-1-920424-084
Koste R120

Beskikbaar by toonaangewende boekhandelaars asook direk van Griffel of by On The Dot, 086-166-8368 of by Abel.

Webwerf navigasie

Voorblad
Waarheen en waarvandaan
Meer oor Renaissance

Pretoria

Kontak besonderhede
Eredienste in Pretoria
Projekte

Kaapstad

Kontak besonderhede
Eredienste in Kaapstad

Leraars

Ds Gert Janse van Rensburg (Pretoria)
Dr Abel Pienaar (Pretoria)
Ds Terblanche Jordaan (Kaapstad)
Ds Renier Cronje (Kaapstad)

Publikasies

Nuusbrief
Boeke
E-boeke
Oudiovisueel

Artikels

Ons almal se God
In gesprek met Abel
Engele werkswinkels

Eksterne skakels

Aanbevole webtuistes