DVD aanbieding

.

DVD aanbieding

Dr. Abel Pienaar se DVD Die Stil Stem is beskikbaar (R120).
Ontdek hoe om God binne jouself te ontmoet en hoe om vrede en genesing te beleef, deur meditasie en Tai Chi.

Dr. Abel Pienaar se DVD Saam op soek na God (R120).
Onderhoude deur Abel gevoer met o.a. Steve Hofmeyr, Willem Nicol, Piet Muller, Sakkie Spangenberg, ‘n Yogi leermeester, ‘n Hare Krishna dissipel, ‘n Wit Sangoma en ‘n Wikka Heks. Om uit te vind hoe hulle God, spiritualiteit en lewe na die dood sien. Voorskou op YouTube:  http://youtu.be/0twJaOfd4pg

Sien Dr. Abel Pienaar op YouTube:
Vrydenker reeks:  http://youtu.be/_5wEnfd0mCQ
Lewensfilosofie:  http://youtu.be/XYYSuPPuza4