Renaissance stel met trots bekend
Ds. Gert Janse van Rensburg se eerste e-boeke

EK LEEF
'n Ontwaking tot spiritualiteit in die moderne wêreld
('n Lewensreis tot die ontdekking van die Self)

Boek 1
Ds Gert beantwoord klomp vrae wat elke dag gevra word in Boek 1:
+  Waar kom die Bybel vandaan?
+  Hoe het dit gekom dat ons hierdie 66 boeke het en dit die Bybel noem?
+  Wat is die storie agter die storie van so baie Bybelse verhale?
+  Hoe kan ons vandag die Bybel in ons moderne lewe sinvol gebruik?
+  Hoe hanteer ons al die indoktrinasie en snaakse stories?
As jy werklik sinvol wil praat vanuit die Bybel is hierdie eerste e-boek 'n MOET vir jou.
Rus jouself toe met die nodige kennis om te weet wat is die storie agter die storie rondom die Bybel.

Boek 2
Boek twee maak die kennis van boek 1 prakties vir ons moderne lewe:
+  Hoe hanteer ek die kennis in my eie lewe?
+  Hoe ontdek ek myself weer na al die indoktrinasie verwyder is?
+  Hoe reis ek tot 'n volle spirituele lewe om die 'Koninkryk van God' nou al te leef volgens Luk. 17:21?
+  Hoe transformeer ek nou al tot die hoër Christusbewussyn?
Hierdie is 'n lewensveranderende ervaring!

Boek 1 en 2 nou beskikbaar in jou e-pos op jou rekenaar, in PDF formaat.
Koste:  R40 per e-boek
Betaling:
    Renaissance Gemeente
    ABSA Spaar 9160383458
    Takkode 632005
Verwysing:  e-Boek (+ Jou Naam)
E-pos jou betalings-bewys na en ontvang jou e-boek sonder enige moeite in jou e-pos.

SPESIALE AANBOD
Jy kan beide boeke bestel teen slegs R70
Ontvang beide e-Boeke en reis die volle reis
tot jou hoër Self.

Die ideale Kersgeskenk:  Het jy gewonder wat om hierdie Kersfees as geskenk te gee aan daardie vriende en familie wat reeds alles het? Hierdie is die ideale kersgeskenk. Sluit in jou betalings-bewys die naam en e-pos adres van die persoon vir wie jy graag die e-boek as geskenk wil stuur en ons stuur dit direk aan daardie persoon namens jou! Dis so maklik en ideaal.

Webwerf navigasie

Voorblad
Waarheen en waarvandaan
Meer oor Renaissance

Pretoria

Kontak besonderhede
Eredienste in Pretoria
Projekte

Kaapstad

Kontak besonderhede
Eredienste in Kaapstad

Leraars

Ds Gert Janse van Rensburg (Pretoria)
Dr Abel Pienaar (Pretoria)
Ds Bertus van Niekerk (Kaapstad)

Publikasies

Nuusbrief
Boeke
E-boeke
Oudiovisueel

Artikels

Ons almal se God
In gesprek met Abel
Engele werkswinkels

Eksterne skakels

Aanbevole webtuistes