Eredienste in Kaapstad
Ons vergader elke Sondag oggend om 10:00 - 11:00 in die Meerendal Kapel. Enigiemand is welkom om aan te sluit. Padaanwysings by www.meerendal.co.za
Kontak gerus vir Bertus vir meer inligting.
Besoek ook ons Facebook bladsy.
Meditasie byeenkomste om 18:30. by Grieve singel 11, Durbanville, by I am Yoga studio. Ons meditasie byeenkomste, onder begeleiding van Dr. Abel Pienaar is vir beide beginners en gevorderde mediteerders.
