Ds. Gert Janse van Rensburg  (Pretoria)

Gert verwerf die grade BA (Grieks en Hebreeus), 1989 en BD (Teologie) 1992 aan die Teologiese Fakulteit (Afdeling A) van die Universiteit van Pretoria. Verdere studie het gelei tot 'n MBA aan die Universiteit van Stellenbosch, 2003. Hy dien as voltydse predikant in die Nederduitsch Hervormde Kerk tot 1995 waarna hy 'n onafhanklike Gereformeerde gemeente in die Vrystaat bedien tot 2003. In 2004 stig hy Renaissance Christelike Gemeente in Pretoria as 'n alternatiewe spirituele tuiste vir soekende Afrikaanse christene, waar hy sedertdien as voltydse leraar dien. Intussen het hy ook in die korporatiewe wéreld 'n draai gemaak en vir IBM gewerk in Hursley, VK in 1998.

Sy soeke na antwoorde en 'n diepere konneksie met God bring hom op die spirituele pad en in kontak met engele sedert 1996. Sy eerste e-boek is ook nou beskikbaar met die titel: Ek Leef: 'n Ontwaking tot spiritualiteit in die moderne wêreld.

Webwerf navigasie

Voorblad
Waarheen en waarvandaan
Meer oor Renaissance

Pretoria

Kontak besonderhede
Eredienste in Pretoria
Projekte

Kaapstad

Kontak besonderhede
Eredienste in Kaapstad

Leraars

Ds Gert Janse van Rensburg (Pretoria)
Dr Abel Pienaar (Pretoria)
Ds Terblanche Jordaan (Kaapstad)
Ds Renier Cronje (Kaapstad)

Publikasies

Nuusbrief
E-boeke
Oudiovisueel

Artikels

In gesprek met Abel
Engele werkswinkels

Eksterne skakels

Aanbevole webtuistes