
Kontak ons in Kaapstad
Ds. Bertus van Niekerk se selfoon nommer is 083 400 2999. Kliek asb. om vir Bertus 'n e-pos te stuur.
E-pos adreslys
Dit is nodig dat ons uitdruklike toestemming op rekord hou van wie op ons e-pos lys wil wees. Ons vra daarom groot asb. dat julle ons amptelik laat weet, bv: Ek teken hiermee in op Renaissance Gemeente se e-pos adreslys, tot verdere kennisgewing.
Stuur dit asb. aan – en wel vanaf elke adres waar julle ons e-pos wil ontvang. Daarsonder mag ons ongelukkig nie aan julle ons nuusbriewe stuur nie.
Baie dankie by voorbaat.
