
Kontak ons in Pretoria
Ds. Gert Janse van Rensburg se selfoon nommer is 082 652 0490. Kliek asb. om vir Gert 'n e-pos te stuur.
Dr. Abel Pienaar se selfoon nommer is 082 493 3832. Kliek asb. om vir Abel 'n e-pos te stuur.
E-pos adreslys
Dit is nodig dat ons uitdruklike toestemming op rekord hou van wie op ons e-pos lys wil wees. Ons vra daarom groot asb. dat julle ons amptelik laat weet, bv: Ek teken hiermee in op Renaissance Gemeente se e-pos adreslys, tot verdere kennisgewing.
Stuur dit asb. aan – en wel vanaf elke adres waar julle ons e-pos wil ontvang. Daarsonder mag ons ongelukkig nie aan julle ons nuusbriewe stuur nie.
Baie dankie by voorbaat.
