Nuusbrief
Skakel gerus in by ons weeklikse nuusbrief.
Dit is nodig dat ons uitdruklike toestemming op rekord hou van wie op ons e-pos lys wil wees.
Ons vra daarom groot asb. dat julle ons amptelik laat weet, bv:
Ek teken hiermee in op Renaissance Gemeente se e-pos adreslys, tot verdere kennisgewing.
Stuur dit asb. aan – en wel vanaf elke adres waar julle ons e-pos wil ontvang.
Daarsonder mag ons julle ongelukkig nie in kennis stel wanneer nuusbriewe gereed is nie.
Die jongste nuusbrief sal altyd beskikbaar wees by
www.renaissancegem.co.za/nuusbrief/
