Aanbevole webtuistes

.

Aanbevole webtuistes

www.facebook.com/n/?group.php&gid=44908769349
Renaissance op Facebook – sien julle daar!

www.nuwe-hervorming.co.za
Die Nuwe Hervorming Netwerk. Hier voer mense oop religieuse gesprek oor hoe hulle nuwe inligting aangaande die heelal en lewe op aarde integreer met nuwe inligting oor die Bybel, Jesus, en ander godsdienste.

www.spiritualiteit.co.za
By die Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit soek ons saam na die sin van die lewe.

www.smilewarrior.co.za
Die doel van die lewe is om die inner smile te ontdek.

www.charterforcompassion.org
The Charter for Compassion and Renaissance Spiritual Community are partners. The Charter for Compassion is a document that transcends religious, ideological, and national differences. Supported by leading thinkers from many traditions, the Charter activates the Golden Rule around the world. The Charter for Compassion is a cooperative effort to restore not only compassionate thinking but, more importantly, compassionate action to the center of religious, moral and political life. Compassion is the principled determination to put ourselves in the shoes of the other, and lies at the heart of all religious and ethical systems.
Gaan onderteken gerus die belangrike dokument by www.charterforcompassion.org

www.bodymindpain.com
Leonie Maré is ‘n Postural Integration and Alignment Facilitator in Pretoria. Genesing en transformasie! Thai Massering beskikbaar sowel as sagte energie Reiki. Kontak 0123318298 of 0828235702.

www.earthlyangels.co.za
Tuisblad van die engele-werker en siener Vennessa Clews.

www.yogafit.co.za
Sivaya Yoga Studio – Hatha Yoga in Pretoria.

www.anjali.co.za
Gitananda Joga klasse in die Kaap word aangebied deur die Anjali School of Yoga.