Renaissance Gemeenskap

Renaissance Gemeenskap

Log in

Renaissance Gemeenskap is coming soon

Alternatief | Eerlik | Spiritueel | Verkennend

  • LinkedIn
  • Instagram
  • Facebook
Idees het gevolge

Sy boek is nog nie amptelik gepubliseer nie, maar hy het besluit om dit aan te stuur vir wieookal daarin sou belangstel om dit solank in elektroniese PDF-formaat in die hande te kry. Indien u sou belangstel om die boek te koop, kan u die bedrag van R100 inbetaal in die rekening van Renaissance Gemeente. Die beskrywing vir die inbetaling is “Jaco Steyn se e-boek”. Die rekeningbesonderhede is:

Renaissance Gemeente
ABSA Spaarrekening
9160383458

Sodra u die bewys vir inbetaling aan Jaco gestuur het, sal hy die boek in PDF-formaat per e-pos aan u stuur. Hy sal ook ‘n wagwoord aanstuur wat ingetik moet word alvorens die dokument gelees kan word. Jaco Steyn, 0833841115.

Saam op soek na God – Soeke na ‘n eietydse spiritualiteit

Die boek is beskikbaar by toonaangewende boekhandelaars.

Skakel gerus 086 166 8368 vir meer inligting.